Wednesday, December 30, 2009

The turning point, after 2370km!

4 comments:

  1. Hi julle het sowaar binne 5dae met 125cc Enzo'z van die Kaap tot Messina kafgery. Die enzo's moet gedoop word as "Hully Steyns"! Of wat sĂȘ julle? XX

    ReplyDelete
  2. Skuus - ek weet nie van bikes nie. Dit moet "Harley Steyns" lees

    ReplyDelete
  3. Julle het toe seker gister agtergekom dis nie al die pad net afdraand Kaap toe nie? Is baie nuuskierig om te weet hoe die Halleys geshape het in die bergpas? Geniet die laaste dag van 2009 en ons hoop julle kan die vanaand op feestelike wyse afsluit xxx

    ReplyDelete
  4. WOW julle 2 laat nie op julle wag nie hoor..vanaand kan julle dit nou behoorlik gaan vier..HAPPY NEWYEAR!!

    ReplyDelete