Thursday, December 31, 2009
Koffie in Letsitele en new years in sabie
Heerlike tyd gehad saam met linda se ouers, Ina en Barry in Letsitele vanoggend! hier is my ma se skildery wat in die kapel hang, pragtige kerk! dankie ook vir die emergency 2 minute noodles tannie Ina! Gelukkig braai ons darem vanaand regte vleis! gelukkige nuwe jaar vir almal en thx vir al julle belangstelling in ons trip en die support! vanaand in sabie en kamp heerlik uit op die gras, hoop julle gaan ook 2010 binne met baie fun! T&F
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hi Franscois en Tania
ReplyDeleteEk hoop julle het die slang tolgeld gevra.
Brrrrrr
Fanie
Gelukkige 2010! Voorspoed met reis ook deur die hele jaar EN los tog die slange uit!!Het Tania nog nie 'n hasie opgelaai nie? XX
ReplyDelete