Thursday, December 31, 2009

Lekker kuier by Smit en Marthie op Letsitele

GISTERAAND SE KUIERTJIE BY SMIT EN MARTHIE IN LETSITELE WAS ONGELOOFLIK LEKKER! SMIT HET VIR ONS RUGSTRING MET KNOFFELSOUS GEBRAAI EN MARTHIE HET CHIPS EN GEVULDE PAMPOENSTJIES GEMAAK. ONS HET SO LEKKER GEKUIER EN DIE LE ROUX'S SE GASVRYHEID WORD BAIE WAARDEER!

No comments:

Post a Comment